Graad 12 Statistiek:L3 Korrelasie en korrelasiekoeffisiënt

Graad 12 Wiskunde Statistiek. In hierdie les behandel ek alles wat jy moet weet oor korrelasie en hoe om vir 'r' die korrelasiekoeffisiënt uit te werk met jou sakrekenaar. Hierdie is les 3 van 5.
Playlist:
• Graad 12 Statistiek
webwerf:
onlinemaths.co.za/

Пікірлер