Gospel-Pinkster- Koortjies-Esmeralda Titus-O die lam-Lead me O Lord, won't you lead me

Музыка

Die koortjies wat ek uplaai op my kanaal is van diffrents soorte musiek sangers Pinkster Koortjies Vir almal om te Luister God seun

Пікірлер: 21

  • @shaunfortuin8546
    @shaunfortuin85464 ай бұрын

    Ek onthou nog die rooi kasset wat my Ma altyd gespeel het en die geel kassetjie op Aunty Noes se kassie. Terwyl ek op die boonste bed le en luister, die onbeskofte persoon op wie almal opgegee het en vir wie daar nie hoop was nie. Dit was Esmeralda se kasset wat my altyd alleen op daai bed in trane gehad het, in die mees donkerste tye van my lewe het ek uitgeroep na iets beter geroep op die klanke van hierdie dame...May God bless her wherever she is today. Ek is vandag 'n Pastoor met 'n hart vir God se kudde, wie sy beste probeer om daai ouens wat so op daai bed uitroep te laat verstaan, ek het iets beter gevind...

  • @elsecoetzee5012
    @elsecoetzee50123 жыл бұрын

    O Jesus lamb van God wat die sondes van die wêreld wegneem ontferm U oor ons.Amen

  • @kaylinwest8399
    @kaylinwest83993 күн бұрын

    Beautiful 🎉

  • @undjee-meejakaura2479
    @undjee-meejakaura2479Ай бұрын

    The first song....oooh

  • @johnjanjies5117
    @johnjanjies51173 ай бұрын

    🙏🙌

  • @stefanusmajiedt3121
    @stefanusmajiedt3121 Жыл бұрын

    Die Here is my Herder...x so lief vi U o Heer

  • @victoriahaakuria2239
    @victoriahaakuria22392 жыл бұрын

    Thank u Jesus for another day

  • @janinegrant2018
    @janinegrant2018 Жыл бұрын

    God is good all the time

  • @MargarethHailonda-wn7ft
    @MargarethHailonda-wn7ft Жыл бұрын

    Ai meester koning van genade

  • @johannavries8530
    @johannavries85303 жыл бұрын

    Dankie jesus

  • @MinaKajees
    @MinaKajees9 ай бұрын

    Gessende songs

  • @ErrolVoogt
    @ErrolVoogt3 ай бұрын

    Pragtige Christelike musiek Om te luister

  • @tinagreyling2236
    @tinagreyling22362 жыл бұрын

    Koortjies

  • @zeeshanarain576
    @zeeshanarain5762 жыл бұрын

    my reder my statmaakr

  • @hilmageingos1543
    @hilmageingos154310 ай бұрын

    Thank you Lord for your help in my life I want to he with you always ❤❤❤

  • @Liz-mareEvonneEuropa
    @Liz-mareEvonneEuropa4 ай бұрын

    What 8uur did do want get 🎉🎉😂❤

  • @engelbrechtfinecia3212
    @engelbrechtfinecia32122 жыл бұрын

    Lei my Oh God waar U my okal lei sal ek U volg

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin9982 жыл бұрын

    😭🙌🙏

  • @user-qh1nx8ch3z
    @user-qh1nx8ch3z Жыл бұрын

    🙌🙌

  • @johlenegriffiths1265
    @johlenegriffiths1265 Жыл бұрын

    Die here is getrou hy is nomer een praise God amen

  • @heloisepietersen7393
    @heloisepietersen739310 ай бұрын

    Nog vir Jesus ❤❤❤❤

Келесі