GOD VAN WONDERS

Пікірлер: 10

  • @Anton-bw3yi
    @Anton-bw3yi2 ай бұрын

    pragtig

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 Жыл бұрын

    Die mooiste weergawe, pragtig julle

  • @mariabuys5831
    @mariabuys58318 ай бұрын

    Hierdie pragtige lied beteken bir my so baie op dae soos vandag. Voel alleen rn baie eensaam. Besef dan ek is mie Alleen nie

  • @faniebosman4291
    @faniebosman429124 күн бұрын

    Wat 'n hoendervel ervaring om na die pragtige, suiwer, helder jong stemme te luister. Julle is PRIMA

  • @llewellynhanekom6682
    @llewellynhanekom6682 Жыл бұрын

    Pragtig julle

  • @monicavanheerden-dy6cg
    @monicavanheerden-dy6cg Жыл бұрын

    Pragtig🙏

  • @user-bl6nc8jk9k
    @user-bl6nc8jk9k6 ай бұрын

    Jy kan die storms nie beheer nie Jy kan die sonlig nooit verdoof Jy kan die branders nie beteul nie Of beveel om oop te kloof Kan die vis en brood vir mense nie vermeerder Of op water loop Ons dien 'n God van wonders Jy kan die blinde nie laat sien nie Of verlamdes weer laat loop Jy kan die dowes nie laat hoor nie Of kan jy siekes dalk genees? Jy kan 'n hart van klip nie breek met al jou woorde Ons Here kan Ons dien 'n God van wonders As ek in die aand na die sterre kyk En ek sien die maan wat helder skyn Dan weet ek as die oggend breek Is dit weer 'n nuwe wonder So gaan elke dag by ons verby Met soveel wat gebeur om jou en my My Here leef Ons dien 'n God van wonder Hy kan die wentelbane vashou Hy kan die sterre laat verskiet Wie kan die lewe wek en vorm In 'n leë moederskoot? U hou die kosmos in die holte van Sy hande Die Here leef Ons dien 'n God van wonders As ek in die aand na die sterre kyk En ek sien die maan wat helder skyn Dan weet ek as die oggend breek Is dit weer 'n nuwe wonder So gaan elke dag by ons verby Met soveel wat gebeur om jou en my My Here leef Ons dien 'n God van wonder As ek in die aand na die sterre kyk En ek sien die maan wat helder skyn Dan weet ek as die oggend breek Is dit weer 'n nuwe wonder So gaan elke dag by ons verby Met soveel wat gebeur om jou en my My Here leef Ons dien 'n God van wonder My Here leef Ons dien 'n God van wonders

  • @user-zv8ou9qs2i

    @user-zv8ou9qs2i

    6 ай бұрын

    Kan ons asb die bladmusiek(note-transkripsie) vir hierdie lied aanvra om dit vir ons koor aan te leer?

  • @user-bl6nc8jk9k

    @user-bl6nc8jk9k

    6 ай бұрын

    @@user-zv8ou9qs2i Jammer, ek het dit nie. Die teks het ek by Willie Joubert gevind. Hy is die oorspronklike sanger, dink ek. Dit is 'n pragtige lied, is dit nie?

  • @user-zv8ou9qs2i
    @user-zv8ou9qs2i6 ай бұрын

    Kan ons moontlik die bladmusiek kry vir hierdie lied om vir ons koor aan te leer asb?