Getuienis van Marschell Fourie

www.huisvanheerlikheid.com
VEK.HvH
CCLI Copyright License: 460709
CCLI Streaming License: 133108

Пікірлер: 17

  • @marcelleadams5580
    @marcelleadams55809 ай бұрын

    💪💪💪 yster !! Great pappa GOD is groot. Kragtig!!! Sendling en vertel die mense van JESUS 🙏 Johannes 8:32 en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak

  • @christohattingh7763
    @christohattingh776310 ай бұрын

    Ek onthou jou my ou friend. Ek is baie baie bly jy is tuis❤ Christo Hattingh.

  • @queeniewalters9985
    @queeniewalters9985 Жыл бұрын

    Mag Jesus jou help as die Aanval kom van Versoeking......Ons bid Vermekaar...want Ons Werk vir een....Koningkryk.... .

  • @user-om7gj8wk8s
    @user-om7gj8wk8s10 ай бұрын

    AMEN!ALLE EER AAN DIE HERE ONS VADER.MAG DIE HERE JOU OMVOU MET SY BESKERMDE ARMS EN JOU ORALS GEBRUIK AS N GETUIE VAN HOE WONDERLIK ONS VADER IS❤

  • @christinefortuin1019
    @christinefortuin1019 Жыл бұрын

    Wow 😳 What a mighty God we serve 🙌🙌🙌

  • @nitakleinhans2772
    @nitakleinhans2772 Жыл бұрын

    What a mighty and honest God we serve

  • @reganmyburgh3007
    @reganmyburgh30073 ай бұрын

    Come back home son

  • @rinafarmer4739
    @rinafarmer4739 Жыл бұрын

    Mag die Here jou lei op die pad vorentoe 🙌🙏 💪 Sy bloed sal jou beskerm.

  • @lisa-mariesaunders7509
    @lisa-mariesaunders7509 Жыл бұрын

    dis baie mooi sterkte met pad voorentoe

  • @queeniewalters9985
    @queeniewalters9985 Жыл бұрын

    Hallelujah

  • @hendriklabuschagne3789
    @hendriklabuschagne3789 Жыл бұрын

    So TROTS OP JOU....ONS JESUS IS WONDERBAARLIK..AMEN EN AMEN Annalize

  • @ernahulme3187
    @ernahulme3187 Жыл бұрын

    ❤Amen 🙌🙌. Wat n wonderlike getuie is Marchelle! Sterkte en Seën Vir die pad vorentoe!

  • @cobusmarais5936
    @cobusmarais5936 Жыл бұрын

    Ek was een van die polisiebeamptes wat daar was toe jy in die boom sit. Sterkte vorentoe.

  • @lienkiekoopman4119
    @lienkiekoopman41197 ай бұрын

    Jou getuie se dt alles god is so goed wat god v jou gedoenit kan hy v anner ook doen powerful words god bless u❤❤❤❤❤❤

  • @johanfourie7320
    @johanfourie7320 Жыл бұрын

    Praise God Almighty in heaven sterkte voorentoe die Here seen jou ryklik die Here is wonderlik n 🙏 ❤ 🙌 lewende God Amen Amen

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Жыл бұрын

    Byt vas mag die Here jou krag gee om vas te staan tot die einde.

  • @nitakleinhans2772
    @nitakleinhans2772 Жыл бұрын

    Wonder wa tannie Bokkie in die storie