Getalbegrip: Plekwaarde (2021)

In hierdie video gebruik ek n eenvoudige instrument (toiletrolletjies) om bondeltjies van 10 te maak, en jou te wys hoe jy dit kan gebruik om jou kind se plekwaarde vaardighede te verbeter. Die konkrete fase is krities wanneer dit kom by vaslegging van plekwaarde. Jy sal ook sien hoe plekwaarde vaardigheid ontwikkel. Op hierdie manier kan jy identifiseer op watter fase jou kind is, en daarvolgens jou kind tuis ondersteun. Lewer hieronder kommentaar en vertel my hoe hierdie video jou meer insig gegee het oor jou kind se vermoe. Ek sien uit daarna om van jou te hoor!

Пікірлер: 4

  • @ashleypienaar6787
    @ashleypienaar67872 жыл бұрын

    This is a fantastic video Wiskunde Juffie

  • @michellepretorius6453
    @michellepretorius64532 жыл бұрын

    Dankie Juffie, die video is baie mooi uiteengesit dit is baie maklik om te volg en te verstaan. Kan daar dalk n bietjie Engels bygevoeg word. Net vir belangrike terme soos plekwaarde ensovoorts?

  • @thabobanda9340
    @thabobanda93402 жыл бұрын

    I like you explanations very much ma'am. Can you kindly organise them into Playlist so we see progression (which one come first and which one follows)

  • @WiskundeJuffiedeurLizetteBooys

    @WiskundeJuffiedeurLizetteBooys

    2 жыл бұрын

    Hi there Thabo, thank you so much for your request. I have put them in playlists. Let me know if it has been more helpful. Keep up the hard work! I appreciate your support :)