Gas geyser troubleshooting
Gas geyser was not igniting there was no gas flow to the igniter. The gas soliniod valve was not opening. Removed stipped and cleaned soliniod valve then refitted back and rested, found geyser ignited and flamed up. Geyser warming up 🎉🎉🎉
Пікірлер: 26
Dankie vir die video dit het my baie gehelp..😁
Do you have a wiring diagram
If I press open the small switch can hear the gas solenoid is working..but No clicking noise so no spark at burners..thanks
@duncanvogel6991
8 ай бұрын
Check by replacing batteries
@markpicente5096
4 ай бұрын
Did it work?
Kan ek solar water wat alreeds halfpad warm is, deur n gas gieser druk?
@duncanvogel6991
8 ай бұрын
Glo nie daar sal n probleem wees nie sal net viniger warmer word
@duncanvogel6991
8 ай бұрын
Glo jy kan
@OupaPitter
8 ай бұрын
Kan ek solar water wat alreeds KOKEND WARM is, deur n gas gieser druk?@@duncanvogel6991
My LCD lights to tell you the temperature is not working... I thought it is the pressure from the water that powers that not the batteries..
@duncanvogel6991
Ай бұрын
@markpicente5096 the batteries powers the ignite and the screen
as ek mag asb , my geyser click elke dan en wan aan en af as jy raad het 10 liter gasgeyser
@duncanvogel6991
10 ай бұрын
Hoe sterk in die battery nog
@theunsbotha1902
10 ай бұрын
@@duncanvogel6991 hull is nog goed duracell ,elke kom ons se 20min dan hoor jy click as brand click weer af, ek moet by se as jy die stort toemmaak dan brand hy nog so 5 secondes
@duncanvogel6991
10 ай бұрын
Dalk daai shutoff valve wat foutief is veronderstel om dadelik gas te shutoff as water flow stop
Myne ignite en dan sit hy weer af wat kan dit wees?
@duncanvogel6991
8 ай бұрын
Gas flow dalk swak
@duncanvogel6991
8 ай бұрын
Check regulator
@mornebaker8986
6 ай бұрын
Middag. As ek die warm water oopmaak dan hoor ek niks, maar as ek die ignitor plaaitjie manuel wegdruk dan kan ek sien en hoor hy het spark en die sollunoid maak oop. Kan dit wees dat my skakelaar onder foutief is of kry hy nie gas nie.
@duncanvogel6991
6 ай бұрын
@@mornebaker8986 klink of die probleem by die waterflow switch is die water flow maak nie die switch connect nie ,kyk vir n blokasie
As hy kort kort afsit ?
@duncanvogel6991
Ай бұрын
@@Cheryl-anneDeWet gas druk kan laag wees
Hoe haal jy die dail af?
@duncanvogel6991
21 күн бұрын
@@faniekitching8326 hul trek net af maar hul nogal styf
@faniekitching8326
21 күн бұрын
@@duncanvogel6991 Naand Duncan. Dankie. Alva 16l gas water geyser, hy het net 1 knop en n termometer voor. Dink een vd pype het kraak in met koue. Jy se ek kan hom maar wikkel en trek?
@duncanvogel6991
21 күн бұрын
@faniekitching8326 ja try hom af trek anders moet jy kyk of daar nie soos n grab screw sit langs die dial nie, hul maak gewoonlik met n alankey los