Fredi Nest - Vat nou hierdie mens (Official Music Video)

Fredi Nest se nuutste musiek video van sy nuwe album af (The Desperado). Die nuwe album bevat ook treffers soos (Sak en pak/Memory train).

Пікірлер: 33

  • @schalkcarstens3324
    @schalkcarstens33243 ай бұрын

    Haal die video af, genade die advertensie bederf die leidjie. Ou Fredi, jou musiek word nog gereeld in ons huis gespeel!! Mis jou!!!

  • @madeleinjoubert8835
    @madeleinjoubert88359 жыл бұрын

    Lieflik..Groot fan..Fredi salaltyd my Falconetti bly..Fredi my Hero..

  • @hesterpringle3352
    @hesterpringle33527 жыл бұрын

    Pragtige liedjie. Freddie was die beste

  • @liefling2638
    @liefling26382 жыл бұрын

    Die advertensie bederf die liedjie totaal en al.. moet dit dan eerder glad nie upload nie.

  • @stuiemonkeyman
    @stuiemonkeyman7 жыл бұрын

    mal tune ou! Befok. Thanks Fredi :)

  • @wikusnagel1609
    @wikusnagel160910 жыл бұрын

    die song is baie mooi

  • @elbefoster1031
    @elbefoster103110 жыл бұрын

    Baie mooi liedjie

  • @beatriceboucher254
    @beatriceboucher2549 жыл бұрын

    Wonderlik mooi

  • @christorabie9869
    @christorabie986910 жыл бұрын

    Hoogs irriterende stem wat elke paar minute opkom het gewen, ek skip eerder die video. En ek is 'n groooooooooot Fredie Nest aanhanger! Hy mag maar, nie wil of kan nie, hy mag maar!

  • @martinvanderwesthuizen9830

    @martinvanderwesthuizen9830

    10 жыл бұрын

    as jy nie hiervan hou nie moet nie luister nie. hou jou slegte kommentaar vir jouself asb en dankie

  • @christorabie9869

    @christorabie9869

    10 жыл бұрын

    Martin van der westhuizen Nee, die sang is uitstekend en Fredi 'n great kunstenaar maar die stem wat elke paar minute sê "This ... music production is for demonstration purposes only" is werklik irriterend.

  • @martinvanderwesthuizen9830

    @martinvanderwesthuizen9830

    10 жыл бұрын

    Christo Terblanche skies, ek vra omverskoning. het die comment verkeerd verstaan. jamer Christo.

  • @christorabie9869

    @christorabie9869

    10 жыл бұрын

    Martin van der westhuizen No probs!

  • @HE-hv8vp
    @HE-hv8vp10 ай бұрын

    Anyone have the lyrics to this one? I want to translate into english som I can understand it.

  • @moniquesteyn2808
    @moniquesteyn28089 жыл бұрын

    Wish there was no voice that spoils the song :(

  • @johannsmit830
    @johannsmit8308 жыл бұрын

    Indien iemand belangstel in die korter weergawe (edit) sonder die vlakhaas se stem....laat weet dan stuur ek hom vir julle!!

  • @fragranceheaven8937

    @fragranceheaven8937

    8 жыл бұрын

    Hi Johann. Ek soek baie graag die edit weergawe. Sal jy dit groot asb vir my email na poplappie@gmail.com Baie dankie.

  • @almarsteyn3913

    @almarsteyn3913

    8 жыл бұрын

    Ag asb Johann. almarsteyn@gmail.com

  • @benniekorff9960

    @benniekorff9960

    7 жыл бұрын

    asb bkorff58@gmail.com

  • @andrew433tube

    @andrew433tube

    7 жыл бұрын

    HI Johann asseblief as jy nog hiedie musiek video het Fredi Nest - vat nou hierdie mens ek sal dit waardeur

  • @johannsmit830

    @johannsmit830

    7 жыл бұрын

    Video is nog beskikbaar, stuur address

  • @michelwilliams1863
    @michelwilliams18635 жыл бұрын

    Ek raak so kwaad vir die select musiek,wat videos blok wat nie eens hulle sin is nie,ek soek die lid van Fredi,daars 'n vuur hier binne my,kry dit nerens nie.

  • @christorabie9869
    @christorabie986910 жыл бұрын

    Great song! Lirieke is puik maar die irriterende stem moet julle asseblief uithaal!

  • @sunel283
    @sunel2839 жыл бұрын

    Gaan hierdie song vrygestel kan word? Dis mos net voordat Freddi oorlede is public gemaak. Met daai irreterende stem at kort kort herhinder ... Haal dit asb af. Die persoon spoil die hele song

  • @nickbasson1056
    @nickbasson105610 жыл бұрын

    the voice is irritating and spoil the video.

  • @johannesnicklaas9275
    @johannesnicklaas92759 жыл бұрын

    nice song n jammer vir die gepraatery wat n anoying is in die agter grond kan nie lekker luister na die song nie. So moet ongelukkig dislike

  • @ewaltbouwer3793

    @ewaltbouwer3793

    6 жыл бұрын

    dit is net n domo song koop n luister nr die song