Fansells pakkie

Hallo julle,
Vandag maak ek weer 'n deel van my Fansells bestelling oop. Hierdie pakkies gaan 'n kombinasie van diamond painting en kruissteek wees.
Hier is die links wat nog beskikbaar is vir die goedjies wat ek oop gemaak het:
Humming bird: www.fansells.com/products/5d-...
Beauty and the beast kruissteek: www.fansells.com/products/ful...
Onthou om TANYA te gebruik as jy bestel by Fansells om 'n 5% korting te kry.
Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
m. groups/4509707...
Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
Tanya

Пікірлер: 3

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer622026 күн бұрын

    Hi Tanya, Ek is bly jou stem is beter. Jou prentjies is pragtig verby en geniet dit baie ❤❤❤.

  • @RiaO5
    @RiaO527 күн бұрын

    Stem saam met jou oor die kleure by Elvis en die straattoneel wat nie 100% lyk soos die prente nie. Mooi prente desnieteenstaande! Ek moet sê jou stem klink beter. Ek het 'n verkoue by die kleintjies aangesteek en troos myself met kruissteek in die bed.

  • @tanyadotsa6705

    @tanyadotsa6705

    21 күн бұрын

    Gelukkig het Fansells vir my die regte dots gestuur nadat ek vir hulle fotos ge-epos het. Ek hoop jy is al beter.