Episode 15- LEGACY SERIES ROADTRIP, TWO VENUES GROOTDRAAI DAM & CHELMSFORD DAM

Спорт

NEXT STOP ON THE LEGACY ROADTRIP GROOTDRAAI DAM AND CHELMSFORD DAM!
Barend Breedt & Raymano Venter from Team Legacy Series visit Grootdraai Dam near Standerton in Mpumalanga. They test out some of the awesome new Legacy Series Products with great success. Once done at Grootdraai the Legacy Team move on with the roadtrip and are joined by Kaveer, Vishal and Brandon, three of the Legacy Series sponsored brand ambassadors in KZN for a North versus South friendly competition at the well known CHELMSFORD DAM in KZN.
WHO WILL WIN???
Hope you enjoy these 2 venues. Like and follow the Legacy Series page to get notified when we load the next stop on our country wide roadtrip. #legacyseries #legends4life #faith #hope #joy #legacyfeedplus #cloudeeze

Пікірлер: 13

  • @wayneholloway9488
    @wayneholloway94882 жыл бұрын

    Barend jy bly n yster ou maat. SA gaan lank soek om weer n hengelaar soos jy te kry. LEGEND!

  • @Robz18T
    @Robz18T2 жыл бұрын

    Het vandag my Hope, Faith & Joy Dip met die hele reeks cloudies gekoop. My vis kas is vol van alle Legacy series produkte. Julle online website werk baie lekker. Great produkte! PS. Killer Instinct bly baas!

  • @percymeyer7452
    @percymeyer74522 жыл бұрын

    Dankie dat julle die vis mooi behandel

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt58662 жыл бұрын

    Lekker, lekker het Baie GELEER 👏👏👏👏👍👍👍💯💯💯💯💪💪💪💪

  • @Christian_1980
    @Christian_19802 жыл бұрын

    Julle vang presies op my gunsteling spot in Grootdraai. As ek n kans kry is ek daar. Awesome.

  • @richardswart6302
    @richardswart63022 жыл бұрын

    wanneer fish julle Harties en Rietvlei?

  • @michaelmellor4030
    @michaelmellor40302 жыл бұрын

    Hi daar. By watter winkel in die kaap is julle voer beskikdaar.

  • @InnocentGalaxy-wp6ep
    @InnocentGalaxy-wp6ep6 ай бұрын

    Julle moet eenkeer hattingspruit dam toe gaan dis baie lekker daar

  • @gerhardsaayman9111
    @gerhardsaayman91112 жыл бұрын

    Hallo julle. Dit is so lekker om julle video's te kyk.. Ek is van Warden in die Vrystaat... Ons kry nie die regte bait kombinasie om by ons groot dam te vang nie.. Kan julle dalk help asb??

  • @sumeethgowrie9733
    @sumeethgowrie97332 жыл бұрын

    Does any shops in newcastle sell ur product's

  • @user-tr8sz4fy9w
    @user-tr8sz4fy9w5 ай бұрын

    hi daar nou hengel jy bruin lyn ?

  • @anru9510
    @anru95102 жыл бұрын

    Kan julle adb bronkhorstpruit vang. Dis bair moeilik daar

  • @reniercornelissen1262
    @reniercornelissen12622 жыл бұрын

    Nee kyk hier in sasol kan ek ni di winkel verby gaan sonder om in tegaan en julle te ondersteen nje julle legends goed is tops

Келесі