ELASTIC GYM IN WALVISBAAI

Walvisbaai Gymnasium het onlangs die opening van 'n moderne Elastiese Weerstand Opleidings fasiliteit gevier - 'n projek wat daarop gemik is om liggaamlike opvoeding en hoëprestasie-kondisionering onderrig te bevorder.
Charl du Plessis die eienaar van Ultimate Resistance Training (URT) vertel ons meer van wat n Elastic Gym is en hoekom dit better is as om met gewigte te oefen.
VIDEO: Rudi Bowe
#namibtimes #localnews

Пікірлер