Ek erken, ek't jou verneuk

Pieter het na troue sy vrou begin verneuk. Na 4x jaar het hy met die sak patats uitgekom.
Maar toe verduidelik hy vir ons waar als begin het en hoe die HERE sy huwelik gered het.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZread Library

Пікірлер: 41

  • @japievanschalkwyk6782
    @japievanschalkwyk67823 жыл бұрын

    My lewenspad is baie dieselfde as joune Pieter. Ek was van kind af LIEF vir JESUS. Daar was profesieë oor my gespreek. Ek was weermag toe, ek die pad buister geraak, gaan leer, pad MEER buister geraak. Getroud met die MEES Amazing vroutjie op aarde. Egbreek gepleeg, drank. Nooit dwelms gedoen nie, MAAR sonde is sonde. Jesus my in die proses vele male terug geroep, ek wou nie luister nie. Tot op 'n dag in 2007 Maart wat dit vir my voel asof die hele aardbol op my skouers druk... Ek onmiddellik geweet dat ek nou PAK SLAE VAN MY LEWE kry. Ek dieselfde oomblik na JESUS uit geroep en al, SOOS IN AL my sonde teen Jesus en teen my vroutjie gestop. Kyk dit is toe die geestelike oorlog begin, baie deure wat oopgemaak was. So so baie het gebeur, drome vanaf JESUS om my te bemoedig, vele daarvan. Ook 'n dag gekom wat Jesus my gesê het, vertel jou vroutjie. Ek so gemaak, nog 'n proses daar, met JESUS se Genade het sy my na 'n hele ruk vergewe. Ons huwelik is die beste ooit op die oomblik. Ek wil wie ookal hierdie lees vra, NEE NIE VRA NIE, SMEEK. Luister mooi vir my, as jy besig is met sonde, owerspel, drank tot jy nie weet wat om nou aangaan nie, jy sal weet waarvan ek praat want soos jy hier lees sal JESUS jou bewus maak daarvan, HOU ONMIDDELLIK op ASSEBLIEF. Beëindig die verhouding, KYK NIE TERUG NIE, inteendeel, HARDLOOP WEG EN KYK NIE TERUG NIE... Dit is GLAD nie die moeite werd om eerstens TE SONDIG TEEN ons JESUS nie, mense dit het Jesus die wreedste dood ooit gekos l, MOET HOM NIE AANHOU KRUISIG NIE... Bid asseblief vir my, ek SAL NOOIT terugdraai nie, JESUS WEET... Hy is my ALLES, ALLES. Jesus seën julle ryklik op ALLE gebiede... Liefde, Japie.

  • @catherinebotha3632
    @catherinebotha36325 ай бұрын

    By God is niks onmoontlik nie... Hy is ń God van liefde.

  • @maritavanwyk3730
    @maritavanwyk37303 ай бұрын

    Amen so bly vir julle❤

  • @johanneshuggo6776
    @johanneshuggo67762 жыл бұрын

    Dankie Jesus vir pieter se lewe wat U Verander het. Pieter julle getuinis het my regtig beweeg ek bid die seen van Jesus oor julle amen.

  • @merciavanderberg1546
    @merciavanderberg15462 жыл бұрын

    Ons is in ń oorlog,maar ons veg vanuit oorwinning,en nie vir oorwinning nie.Alle eer aan God.Die waarheid maak jou werklik vry!

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie97923 жыл бұрын

    God se genade en liefde is onbeskryflik groot.

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler19712 жыл бұрын

    Baie mooi getuienis.

  • @catherinebotha3632
    @catherinebotha36325 ай бұрын

    Daar is niks groter vreugde as om te besef dat God ons onvoorwaardelik lief het, ten spyte van wat ons al gedoen het.

  • @MeliseCloete
    @MeliseCloete2 ай бұрын

    P Hallelujah

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw60342 жыл бұрын

    AMEN AND AMEN 👏

  • @idastoop7219
    @idastoop72193 жыл бұрын

    Baie dankie vir kosbare getuienis. Al die eer aan ons Hemelse Vader.

  • @maryannjooste2111
    @maryannjooste21113 жыл бұрын

    Ai liewe Jesus. Dis baie seer veral v d vrou, maar wat die seerste maak is wanneer n man seerkry. (Sy kind s siekte). Dis maar hoe ek Dt ervaar. Maar ek dank d Here vir hul lewe. Die woord se "Sy krag Kom tot volle werking wanneer ons swak is* dit Laat ek by d voete banke Bly. Danki vir Jul versoening. Amen

  • @Legoandart116
    @Legoandart1163 жыл бұрын

    My trane kon nie stop nie.... die Krag van Die Here is fantasties en dis wonderlik dat julle nou agv daardie kronkelpaaie.... ander mense kan help en sterker is as voorheen🙏

  • @marelizelamprecht3976
    @marelizelamprecht39763 жыл бұрын

    Wow wat n getuie. Alle eer aan God

  • @magrietripsold3307
    @magrietripsold33072 жыл бұрын

    DANKIE HERE. DANKIE VIR N STUKKENDE MENS WAT U WEER OPGERIG EN UITGERED HET. DANKIE VIR N GEREDDE SIEL. DIE ENGELE HET GEJUIG! HALELUJA. 🙏🙌☝️

  • @alettajohannavanwyk1684
    @alettajohannavanwyk16842 жыл бұрын

    Ongelooflike! getuienis....dankie Pieter...

  • @janinenieuwoudt
    @janinenieuwoudt3 жыл бұрын

    Wow dis so lekker om n man te hoor praat van God. Bly jy het Hom gekies.

  • @hanlisaunderson7139
    @hanlisaunderson7139 Жыл бұрын

    Sjoe, die is n 'touching' getuienis. Dankie vir die eerlikheid en oopmaak van jou en Blanche se harte. Ek het lekker gehuil met die luister hierna. Daar is werklik niks wat kom by God se liefde nie.

  • @mariusboonzaier519
    @mariusboonzaier5193 жыл бұрын

    Trots op jou Pieter. Dankie dat jy jou getuienis gedeel het.

  • @estehartzenberg5227
    @estehartzenberg52272 жыл бұрын

    Ek luister vandag v d eerste keer na jou getuienis Pieter en ek het soveel respek vir jou (en jou vrou) Die krag en werking van die Heilige Gees is so groot, ons moet Hom net AANROEP. Hy maak jou skoon en was jou wit soos sneeu. Sterkte met al julle uitreikings.

  • @claudiageldenhuys8375
    @claudiageldenhuys83753 жыл бұрын

    Baie Dankie Jesus vir U Liefde 🙌🏼🙌🏼🙏🙏🙏

  • @janniewilmabronner4763
    @janniewilmabronner47633 жыл бұрын

    Wow! Prys die Here vir jul getuienis, ek het Blanche s'n ook geluister. Julle straal Jesus se liefde. Mag die Here julle nog verder gebruik.

  • @annamariemeyer8872
    @annamariemeyer88723 жыл бұрын

    Pieter Amen baie trots op jou.

  • @nervotica7991
    @nervotica79913 жыл бұрын

    Dankie Juanita en Pieter! 100% hoe die Heilige Gees werk. Maranata!

  • @josuaneethling1906
    @josuaneethling19063 жыл бұрын

    Loof die Here vir sulke wonderlik getuienisse. Seën en voorspoed.

  • @marianneoosthuizen7698
    @marianneoosthuizen76983 жыл бұрын

    Dankie Here vir U liefde

  • @hermienbeukes3037
    @hermienbeukes30373 жыл бұрын

    Dus n bitter mooi getuienis .. ..en die liefde van God wat so straal uit jou is amazing 👏

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe223 жыл бұрын

    wow wow dankie Jesus🙌

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe15253 жыл бұрын

    Prys die Here....Hy roep sy kinders terug as hul afdwaal... wees net gehoor saam... 🙏🙏🙌

  • @jeanettevanstaden9570
    @jeanettevanstaden95703 жыл бұрын

    Om teenoor God en mekaar oop te maak met liefde en begrip is wonderlik.

  • @santoinettedewet2120
    @santoinettedewet21203 жыл бұрын

    Baie dankie vir dit wat jy gedeel het dit was awesome.

  • @johnnyfourie7436
    @johnnyfourie74363 жыл бұрын

    Mooi Pieter, ek glo soos jy. Hou aan met goeie werk. 🙏

  • @sonjaleroux4377
    @sonjaleroux43773 жыл бұрын

    Wow.... ek probeer so hard, so lank al. Wens dit kan met my gebeur, die rokery.....

  • @DieGetuienis

    @DieGetuienis

    Жыл бұрын

    Sonja, gee dit vir JESUS en vra HOM om jou te help. Maar jy moet bereid wees om gehoorsaam te wees aan SY stem. Met JESUS aan jou kant, kan jy ook verlossing ervaar

  • @carinaventer4637
    @carinaventer46373 жыл бұрын

    Dankie vir jou getuienis,ek is bly dat die Here jou vry gemaak het hy is die antwoord,en sonder hom kan mens nie,Ek het ook deur n moeilike tyd gegaan,en die Here het my deur die donker tonnel gelei en vir my gewag,wat ek ook nooit sou kon droom nie Hy is die almagtige en bly jy kan dit met ander deel en ander help dankie .x

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe223 жыл бұрын

    wat ‘n awesome getuigenis 🙌

  • @fanievanvuuren5245
    @fanievanvuuren52453 жыл бұрын

    Dankie Pieter , dat jy jou hart en getuienis gedeel het. Blessings.

  • @toekiels5212
    @toekiels52123 жыл бұрын

    Amen

  • @lorraineduplessis2147
    @lorraineduplessis21473 жыл бұрын

    Sooo bemoedend...

  • @annetjiecroukamp9903
    @annetjiecroukamp990310 ай бұрын

    Whow God is your shephard