Die Radio Raps Show: Bietjie Liedjie - Saam met die boys

Комедия

Bietjie Liedjie is ’n segment uit die Radio Raps Show.
Seisoen 1 en 2 van DIE RADIO RAPS SHOW is op Showmax: bit.ly/2IXZ6RM

Пікірлер: 34

  • @hjfaul
    @hjfaul4 жыл бұрын

    You have an incredible voice, would love to see an album.

  • @anthonyviljoen8153
    @anthonyviljoen8153Ай бұрын

    Ek voel die song is bedoel vir my na net 1dag se golf😢😢BooYaa

  • @duankotze770
    @duankotze7704 жыл бұрын

    Boys die song maak my traan Maar my vrou haat malls en shopping... En visvang, braai, jag en so voords

  • @bobbybob3681
    @bobbybob36814 жыл бұрын

    I loved this song....

  • @duankotze770
    @duankotze7704 жыл бұрын

    Idee vir volgende song n Metal song oor loadshedding

  • @jancolabuschagne7181
    @jancolabuschagne71814 жыл бұрын

    Kry somme traane in my oe

  • @adriaanherman4581
    @adriaanherman45814 жыл бұрын

    love di song thjoma nice ek was by jo show 21 in pe was so great om jo uiteilik te sien fok bro di was moer cool dankie

  • @accio..pxttah3016
    @accio..pxttah30164 жыл бұрын

    Is ek die enigste vrou in hierdie fokken coments🙈

  • @PandaZA

    @PandaZA

    4 жыл бұрын

    Ek dink so

  • @accio..pxttah3016

    @accio..pxttah3016

    4 жыл бұрын

    Okay

  • @bigg16
    @bigg164 жыл бұрын

    Lekker Boys!!!

  • @adriaanlouw6376
    @adriaanlouw63764 жыл бұрын

    Net voor lock down

  • @aseaferreira2381
    @aseaferreira23812 жыл бұрын

    Amazing song! Welgedaan J!

  • @wilcosmit8133
    @wilcosmit81337 ай бұрын

    Mal oor dit, jy moet dit op Apple music sit😂

  • @terryvoorbij6260
    @terryvoorbij62604 жыл бұрын

    Lekker boys

  • @theunisstander7592
    @theunisstander75922 жыл бұрын

    Jonathan, ek het jou geabba, kan jy onthou ? Dit was by Drie Riviere, damn dis was so vokken funny !!!!!!!!!!!!!! Thanks die song is seker een van jou beste. Hoop jy gaan groot !!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @deanjoubert30
    @deanjoubert304 жыл бұрын

    Talentvolle man

  • @christiaanvanstaden5650
    @christiaanvanstaden56504 жыл бұрын

    Sulke mooi woorde😃😃

  • @edwaldgrobbelaar4180
    @edwaldgrobbelaar41804 жыл бұрын

    👍👍

  • @Andreas.619
    @Andreas.6194 жыл бұрын

    Hoekom de fok is die video op so min view's?

  • @extreme_MOTO
    @extreme_MOTO6 ай бұрын

    Guitar notes?

  • @theshreddingbunny2664
    @theshreddingbunny26644 жыл бұрын

    Ek hoop dit kom op die rakke

  • @justaghost1014
    @justaghost10144 жыл бұрын

    Dit is n waar

  • @Beswent1
    @Beswent14 жыл бұрын

    In die tyd

  • @v.j.d.jaywisejams9980
    @v.j.d.jaywisejams99802 жыл бұрын

    406% accuracy

  • @jurgensvanonselen2880
    @jurgensvanonselen28804 жыл бұрын

    Jonathan ek wens jy was my vriend sal heeltyd lag my tjomma..vokkin great jou yster

  • @ChrisB-jy9bq
    @ChrisB-jy9bq4 жыл бұрын

    Voel jo Johnathon. Ek sit ok mt sulke vrou😭

  • @arnovermeulen7302
    @arnovermeulen73024 жыл бұрын

    Nice Jonathan, jy mag maar.

  • @dawidolivier3247
    @dawidolivier32474 жыл бұрын

    Shiiiiiit dis so diep k dink ons het water geslaan.

  • @Gamewith_Albertho
    @Gamewith_Albertho4 жыл бұрын

    Altyd daai een party pooper wat sal dislike, well done tjom!

  • @theshreddingbunny2664
    @theshreddingbunny26644 жыл бұрын

    Oor eskom in rap

  • @kondhaarful
    @kondhaarful4 жыл бұрын

    Nice song. Maar die boodskap daarvan is bietjie gay