Die Pilare van die Reformasie - Christus Alleen

Op 31 Oktober 1517 staan Martin Luther op teen die misbruike in die kerk van sy tyd. Dit was die begin van die groot Kerkhervorming of Reformasie. Met die reformasie is daar klem geplaas op 5 kern sake of pilare ("solas" in Latyn wat "alleen" beteken) wat ook die basis vorm van wat ons as kerk glo en verkondig volgens die Woord van God.

Пікірлер