Die legendariese Laurika Rauch - Kwȇla | kykNET

Ойын-сауық

Ons klop aan vir ’n kuier by die legendariese Laurika Rauch
--
Wees deel van kykNET se KZread-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 17

  • @sandraoosthuizen8422
    @sandraoosthuizen84224 ай бұрын

    Wat n merkbaare mens, een van die beste Afrikaanse singers met die mooiste woorde en melodies, ek is Al 24 jaar in Canada en luister nog steeds elke dag na haar lietjies! Moet nooit op hou 👏👏🙏🙏❤️❤️

  • @willemginckels4863
    @willemginckels4863Ай бұрын

    Merkwaardig, ik versta bijna alles van dit gesprek. Hoe zacht en warm klinkt deze taal! Lieve groeten uit Western Australia.

  • @Tsumebleraar
    @Tsumebleraar3 жыл бұрын

    Beste sangeres ooit in Afrikaans

  • @wernerbloemwagen6878
    @wernerbloemwagen68783 жыл бұрын

    Wat 'n ikoon! Dankie Laurika - die heimwee in jou stem met net 'n tikkie hartseer, ROER die hartsnare - baie dankie hiervoor.

  • @lindabriedenhann3042
    @lindabriedenhann30423 жыл бұрын

    Dankie vir jare lange vreugde deur al my eie lewensfases. Wat n voorreg! Namaste!!

  • @jacquesnel4520
    @jacquesnel45204 жыл бұрын

    Ek is so lief vir haar

  • @eugenievanzyl
    @eugenievanzyl2 жыл бұрын

    Sy het in die eertydse Nelspruit Stadsaal Jacques Brel is Alive kom optree en later van jare het ek haar raakgeloop op 'n besige Saterdagoggend op 'n sypaadjie in Hermanus. Sy is diep binne in my hart! Laurika sing uit haar hart uit❣️❣️❣️

  • @hanlisaunderson7139
    @hanlisaunderson71392 жыл бұрын

    Wat n mens! Sonder 'airs' en so plat op die aarde. Ware talent. Wow!

  • @musmanmusiek2412
    @musmanmusiek24124 жыл бұрын

    sy is 'n legende...sonder airs!

  • @theooberholzer3734
    @theooberholzer37346 ай бұрын

    Legend!

  • @wikussedze9292
    @wikussedze92923 жыл бұрын

    Lief haar. Talentvolle ikon. Het vooreg gehad om haar te ontmoet het

  • @blikkiesvdm
    @blikkiesvdm2 жыл бұрын

    Fantastiese loopbaan en kunstenaar. Seen op jou toekoms.

  • @williambenade5270
    @williambenade52703 жыл бұрын

    Love haar sys my gunsteling sanger love haar musiek en sys n pragtige stylvolle elegante mooi vrou

  • @ajm6464
    @ajm64642 жыл бұрын

    Wat n legende, shoe.

  • @vaniareyneke4761
    @vaniareyneke4761 Жыл бұрын

    Ja, ja, ja! Laurika Rauch het deur die jare in my ouers en my huise gesing.

  • @eliphastdikuuakatoyima4117
    @eliphastdikuuakatoyima41173 жыл бұрын

    Daai liedere sal nooit oud raak nie

  • @regardtbosman7285
    @regardtbosman7285 Жыл бұрын

    Wat Kos die versamel stuk? Is daar Nog beskikbaar?

Келесі