Die getuienis van Owen Viljoen

Hoe hanteer jy tragedie?
Die getuienis van Owen Viljoen herinner elkeen om elke dag aan te gryp. Deur sy moeilike omstandighede, het Hhy God aangegryp en kon hy regtig op God se krag funksioneer.
Dankie Owen dat jou storie so inspireer.

Пікірлер: 11

  • @kersligkinders
    @kersligkinders4 жыл бұрын

    Nou dat ek my hart 100% vir die Here gegee het nou weet ek wat lekker is

  • @nicostrydom4478
    @nicostrydom44783 жыл бұрын

    My Boeta ek maak my hart oop vir jou en ek het n sterk kennis met wat jy daagliks deurgaan, ek wil net vir jou sê bly wees wie jy is en skin die lig my maat!!! Jy raak meer levens as wat jy eers besef en een tip... moet nie van die mense teveel terugvoer verwag nie, baie van die keer is die mense so besig binne hulle self dat hulle tot snaaks voorkom. Ek bid dat ons Pappa God jou veilig hou in Sy hand en baie met jou sal praat waar jy nie eers kan imagine nie. Blessings. Nico Strydom

  • @kaz9203
    @kaz92034 жыл бұрын

    God's grace is sufficient for us all. Thank you for sharing your beautiful testimony. You are a blessing to those who watch this. God bless you always.

  • @tharinaclaassen9741
    @tharinaclaassen97415 жыл бұрын

    awesome getuienis! Sëenwense vir jou al die dae van jou lewe, ons dien n Grote God!

  • @lorrainebreedt3483
    @lorrainebreedt34838 жыл бұрын

    awesome dis n moet vir elke christen om hierdie getuie te hoor! Ons Koning so groot

  • @ABird971
    @ABird9716 жыл бұрын

    Baie dankie vir jou getuienis.

  • @lewevirjesus6146
    @lewevirjesus61466 жыл бұрын

    Dankie Owen Die Here het deur jou SY GROOTHEID bewys!!! Mag die Here jou seën elke dag!!!

  • @itsmerose3530
    @itsmerose35305 жыл бұрын

    Prys Jesus vir sy genade

  • @charllabuschagne9026
    @charllabuschagne90267 жыл бұрын

    Awesome getuienis. Haal my hoed vir jou af! God is groot!

  • @richardswart276
    @richardswart276 Жыл бұрын

    Jy gaan weer balle gooi in die Hemel mag die Here jou seen maat !

  • @eduardomarcelino3003
    @eduardomarcelino30034 жыл бұрын

    "STOP, KYK, LUISTER: Lukas 8:17" Want daar is niks verborge wat nie geopenbaar sal word nie, en daar is ook nie iets versigtig verborge wat nooit bekend sal word en nooit sal uitkom nie. 'Werklik as jy 'n gedoopte persoon is wat nie is deel van die nuwe verbond wat Jesus met sy dissipels gesluit het om die brood wat sy liggaam verteenwoordig, te eet en die wyn te drink wat sy bloed verteenwoordig, hoe sal daar die ewige lewe wees? (Lukas 22: 19,20). leerstelling van mense of die woord van GOD? ' let op (Johannes hfst 3: 16,17) 16- “Want so lief het God die wêreld gehad, dat hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in hom vertrou, nie vernietig mag word nie, maar die ewige lewe kan hê. 17- Want God het sy Seun nie in die wêreld gestuur sodat hy die wêreld kon oordeel nie, maar sodat die wêreld deur hom gered kon word. 'Waak (Joh. 6: 53-57) 53 - Jesus sê toe vir hulle: aan hulle met alle sekerheid: Tensy julle die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink, het julle geen lewe in hulle nie. 54- Wie op my vlees eet en my bloed drink, het die ewige lewe, en ek Ek sal op die laaste dag opgewek word, 55 - want my vlees is ware voedsel, en my bloed is ware drank 56. Wie op my vlees eet en my bloed drink, bly in eenheid met my, en ek is in vereniging met hom. Net soos die Vader wat lewe, my gestuur het en ek lewe vanweë die Vader, so sal ook diegene wat van My voed, om my lewe. As hy hierdie verbond sluit, let op (Johannes hoofstuk 14: 6) wat Jesus gesê het: 'Ek Ek is die weg, die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie. Matteus 23:13 “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes! Omdat hulle die koninkryk van die hemele voor die mense sluit; want jy self gaan nie in nie, en laat ook diegene wat op pad is om in te gaan, nie in nie.