Die geestes wereld | Amanda Loftus

Ойын-сауық

Kom saam met ons op 'n heilige reis, waar ons die wysheid van die Skrif en die liefde van Jesus Christus ontdek. Teken in by Patmos Studio vir 'n transformerende geloofsreis.
Twitter: https// Patmos_Studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 25

  • @estelledean6563
    @estelledean65635 күн бұрын

    God is soooo Heilig en Almagtig!!! Ons het so baie om nog te beleef met Hom❤

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Amanda onthou ons vir Augustus.

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel35118 күн бұрын

    Hallelujah! Dit was wonderlik om hierdie gesprek te ondervind, wow! Dankie vir jou bereidwilligheid om ons met jou getuienis te seën, Bridget! Ek hoop om nog baie van jou gesprekke te beleef. Shalom hier uit Mosselbaai xxx

  • @petrusrobberts1337
    @petrusrobberts13377 күн бұрын

    Hallelujah

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Sal nog wil hoor. Baie dankie

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe58688 күн бұрын

    WOW!!! WOW!!! Wat 'n ongelooflike praatjie

  • @helenadw3357
    @helenadw33577 күн бұрын

    Amen..baie dankie..ons moet nog meer bid❤

  • @wilhelminaappollis6479
    @wilhelminaappollis64795 күн бұрын

    Wow. Ek sou self dit so graag Wil ervaar

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Sit saam met Hom in hemelse plekke. Baie dankie.

  • @riettemendol4719
    @riettemendol47199 күн бұрын

    Geloofwaardige oortuigings !🌿

  • @estelledean6563
    @estelledean65635 күн бұрын

    Kom Sasolburg toe❤

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Jes 16. SleuteL van Dawid. Wat is hietdie sleutel asb. ?

  • @boeriesedinge416
    @boeriesedinge4167 күн бұрын

    Geesteswêreld …

  • @malindalinde3613
    @malindalinde36138 күн бұрын

    Hoe bittergraag sal ek dit wil beleef.....

  • @user-hc2rw4cy8m
    @user-hc2rw4cy8m10 күн бұрын

    Hoe graag sou ek dit wil beleef

  • @salomierathbone2925

    @salomierathbone2925

    9 күн бұрын

    Ek stem absolutely saam. Heaven courts, Geestes wêreld, sal daarvan hou om meer te weet.

  • @joanhenschel3511

    @joanhenschel3511

    8 күн бұрын

    Ek sal ook graag meer wil beleef xxx

  • @estelledean6563

    @estelledean6563

    5 күн бұрын

    Verseker !!!

  • @henniemuller2709
    @henniemuller27097 күн бұрын

    Hier is n baie goeie getuienis van n persoon wat diep in die geesteswereld gedelf het, en hoe die Here hom verlos het,.... kzread.info/dash/bejne/lK6p27BxorrNd9Y.html

  • @estelledean6563
    @estelledean65635 күн бұрын

    God is soooo Heilig en Almagtig!!! Ons het so baie om nog te beleef met Hom❤

Келесі