Die duisendjaar vrederyk van Christus!

Wat Sê Die Bybel?
Die Duisendjaar Vrederyk Van Christus!

Пікірлер: 8

  • @faniewessels7182
    @faniewessels71822 жыл бұрын

    Baie dankie, so dankbaar ek leer so baie, luister elke dag, sefs oor en oor

  • @anne-marigavin1740
    @anne-marigavin17403 жыл бұрын

    So dankbaar om te leer saam met u almal.. Laat ons ondersoek en kennis kry terwyl daar nog tyd is. Amen🛐

  • @benniekoekemoer1286
    @benniekoekemoer12863 жыл бұрын

    Dankie raymond dat ek openbaaring nou nog mooier verstaan as wat ek dit ooit verstaan .dankie vir die woord

  • @belindahofmeyr6569
    @belindahofmeyr65694 жыл бұрын

    Dankie Pastoor Lombard vir al die Lering oor Openbaring. Ek het dit baie geniet en verstaan, vir die 1ste keer, na al die jare. Dit was ook baie Geesvervuld vir my. Die Here Seën u!! Ek is ook op hoogte van die Geesteswêreld wat Dinsdag begin het en het dit tot sover ook geluister en aantekeninge gemaak.

  • @conniedevos7900
    @conniedevos79003 жыл бұрын

    Baie dankie

  • @dotvdv
    @dotvdv2 жыл бұрын

    Pastoor jy sê Dawid gaan opgewek word om saam met Jesus te kom met die 1000 jr vrederyk. In u verduideliking in die Openbaring reeks, is die ou Testamentiese heiliges saam met Jesus hemel toe na Sy kruisiging. Ek verstaan nie hoe hy dan opgewek gaan word as hy klaar in die hemel is nie.

  • @kotieboshoff5746
    @kotieboshoff57463 жыл бұрын

    Ek was altyd onder die indruk dat mense wat ni bekeer was terwyl hulle geleef het en dood gaan weer n kans gaan kry in di duisendjaar om God aan te neem om Hemel toe te gaan...

  • @dotvdv

    @dotvdv

    2 жыл бұрын

    Onder sy playlist verduidelik hy die boek Openbaring wat my baie gehelp het om dit te kon verstaan. Nee die wat nou in die kerk era sterf, gaan of hemel toe of na die doderyk.