Die Boek Openbaring Eps 2

Eps 2 Hoofstuk 4-5

Пікірлер: 5

  • @chrisburger6628
    @chrisburger66284 жыл бұрын

    Stephan dankie vir jou opregte en ware verkondiging van die woord, Kan aanbeveel vir almal wie hierna luister kry die boek Onsluit die Nuwe Testament geskryf deur Stephan Joubert, Maak dit soveel makliker om alles nog beter te verstaan,So ook al die REISE deur die boeke van die Nuwe Testament

  • @superjimmyst
    @superjimmyst10 ай бұрын

    ek het nie woorde om hierdie reis na die Hemel te beskryf nie, baie, baie dankie 🙏🙏✝

  • @dorotheapetronellakuhn6706
    @dorotheapetronellakuhn6706 Жыл бұрын

    Dankie Stephan jylaat. Ek is n ou tannie. Beveel jou preke aN

  • @lessingtom
    @lessingtom4 жыл бұрын

    Stephan Joubert erken die boek Openbaring is ’n profesie maar ontken dat dit toekoms voorspellings is. Indien dit wel so is moet ons Jesaja 46:9-10 summier uitskeur, “Dink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, dat Ek God is, en daar is geen ander nie; Ek is God, en daar is niemand soos Ek nie; wat van die begin af verkondig die einde, en van die voortyd af wat nog nie gebeur het nie; wat sê: My raad sal bestaan, en al wat my behaag, sal Ek doen.” Nagenoeg 28% tot 30% van die Bybel bestaan uit profesieë waarvan sommiges duisende jare gelede neergepen is en die meeste van hulle is reeds 100% vervul. Dit bewys onomwonde dat God is wie Hy sê Hy is - die enige ware God naas wie daar geen ander is nie. Enigeen wat God se profesieë onderspeel, veral dié in Openbaring wat nog nie in vervulling gegaan het nie, speel met vuur. “"Want ek betuig aan elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boek hoor: As iemand by hierdie dinge byvoeg, dan sal God oor hom die plae byvoeg waarvan in hierdie boek geskrywe is. En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die boek van die lewe en uit die heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is." (Openbaring 22:18-19). kzread.info/dash/bejne/dperu7OOeM6rZLA.html

  • @christinenel1061

    @christinenel1061

    4 жыл бұрын

    Ek geniet hierdie leering geweldig baie ....moes oud word en onder baie boodskappe sit maar het nooit die boek Openbaring so duidelik uiteengesit gehoor nie ....baie dankie dis n fees !!!! Ek waardeer dit !!!!