Dawie Roodt gee 3 redes waarom NGV nie gaan gebeur nie (of nie soos dit voorgehou word nie)

Die ekonoom Dawie Roodt het by AfriForum se onlangse NGV-konferensie drie redes gegee waarom hy dink NGV nie gaan gebeur nie, of - indien dit wel gebeur - waarom dit glad nie gaan lyk soos dit voorgee om te wees nie.
Kyk gerus die volledige opname van die konferensie by skakel: • Gesondheidsorgoplossin...

Пікірлер: 12

  • @janni3dutoit
    @janni3dutoitАй бұрын

    Dawie het die vermoë om 'n duidelike waarheid in eerlike woorde uit te druk. En so kap hy 'n vals tempel van onwaarheid se knieë onder dit uit.

  • @jancovanderwesthuizen8070
    @jancovanderwesthuizen8070Ай бұрын

    Die nuwe president van Argentinie het dit mos mooi gesê: no hay plata

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946Ай бұрын

    Ja Dawie my BYBEL se as n slaaf n land regeer sal als ten gronde gaan 😂😂😂😂

  • @gawiestols6857
    @gawiestols6857Ай бұрын

    Sal dalk dieselfde pad loop as die oorhoofse tolhekke 🤔

  • @gerritvanloggerenberg8478
    @gerritvanloggerenberg847827 күн бұрын

    Ons moet kinder lotto inbring vir jonger mense moet leer om gouer te spaar

  • @winstonchurchillappie
    @winstonchurchillappieАй бұрын

    haha