Dagbreek: Van Nature - Kaneelbol

Ойын-сауық

Van nature wys hoe ons na ons are kan kyk met kaneelbol.
Wees deel van kykNET se KZread kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 8

  • @malcolmwalker4269
    @malcolmwalker42694 жыл бұрын

    Hi Antoinette,kan jy asb.vir my se hoe lank na drie maande kan ek weer kaneelbol gebruik?Ek het hoe bloeddruk en wil graag ontslae raak van die gebruik van pille.

  • @guardian4419

    @guardian4419

    3 жыл бұрын

    hi...

  • @hestervandermerwe5066
    @hestervandermerwe506610 жыл бұрын

    Hoeveel van die kaneelbol drankie moet mens per dag drink en waar kry mens kaneelbol?

  • @ceciliaizaaks5912

    @ceciliaizaaks5912

    3 жыл бұрын

    Ek wil ook weet wat is kaneelbol?

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden16842 жыл бұрын

    Wónderlik....jy laat my só aan my moedertjie en haar sussie dink....hulle is nou-al by die Here....mwah!! mwah!! mwah!! Antoinettetjie....lékker slapies n stuur asseblief ook ál my liefde aan Oom Johannes! Het ek reg gehoor....is hy nou-al 95 jr oud...? Wówwwww....!!!!!!! Lékker slapies julle...julle is só onéíndig díérbaar, prágtig en kósbaar.....jul lewens is só 'n onbeskrýflike gawe uit ons hemelse Vader se hart....LÍÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉF VI julle!!!!!!!!!

  • @annatjieoosthuizen3803
    @annatjieoosthuizen380310 ай бұрын

    Kan ieman vir my se wat op aarde is Kaneel bol en werk dit vir lupus?

  • @user-lp8ou2ij6y

    @user-lp8ou2ij6y

    5 ай бұрын

    wa koop n mens kaneelbol

  • @annatjieoosthuizen3803

    @annatjieoosthuizen3803

    5 ай бұрын

    @@user-lp8ou2ij6y goeie vraag, weet nog steeds nie wat dit is nie haha

Келесі