Corlea Botha - SONVANGER (OFFICIAL / AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Музыка

Sonvanger is die tweede snit vanaf Corlea Botha se nuutste "Wie Ek Is" album.
Corlea het Valiant Swart se Treffer afgestof, en met 'n nuwe, moderne verwerking, druk sy haar eie stempel op die asemrowende liedjie af. Geniet dit!

Пікірлер: 13

  • @marlenadevilliers1299
    @marlenadevilliers129910 жыл бұрын

    Ek verstom my aan "The voice of Reason" se kommentaar hieronder. Ek dink hy kom van Mars af! Wonder wat het hy al in die lewe bereik!

  • @blancheswartz7007
    @blancheswartz700710 жыл бұрын

    Jy sing my altyd te pragtig Corlea. Ek is so trots op jou. Lekker dagies. Jesus Liefde.

  • @edmanvanschalkwyk6614
    @edmanvanschalkwyk661410 жыл бұрын

    Wow Corlea, you have the voice of an angel and you put it to good use. Keep up the good work, and I look forward to hearing more spectacular music from you!

  • @myniebotes
    @myniebotes12 жыл бұрын

    Dis 'n pragtige meisiekind met 'n ongelooflike mooi stem! Die video is beautiful en Corlea moet jou nie aan jaloerse mense steur wat nêrens in die lewe kan kom nie.

  • @JJHBREED1
    @JJHBREED110 жыл бұрын

    BAIE goed! Hou so aan en moet jou nie aan negatiewe dinge steur nie. Om op jou eie te gaan was die beste ding wat jy kon doen...Ek het groot respek vir jou

  • @marlenadevilliers1299
    @marlenadevilliers129910 жыл бұрын

    Een van jou mooiste liedjies nog!

  • @MsTravelbird
    @MsTravelbird12 жыл бұрын

    wow! het so lank hiervoor gewag! jy mag maar trots wees hierop, dis werklik iets spesiaal!

  • @csteenkamp
    @csteenkamp10 жыл бұрын

    Tydloos mooi!

  • @luciapotgieter1
    @luciapotgieter112 жыл бұрын

    stunning!!!!

  • @ritaferreira5547
    @ritaferreira554710 жыл бұрын

    pragtig!

  • @helgardmuller5938
    @helgardmuller593810 жыл бұрын

    die vrou mag maar sing.

  • @tvorsatvorsa
    @tvorsatvorsa12 жыл бұрын

    En nou weet ons sy kom van Mars af....Crap Video, Ek dink sy moes eerder n Milli Vanilli op haarself geruk het