Boeremusiek: Plaaskonsertjie #19 (Internasionale konsertjie)

Музыка

Ons vier die heerlike reën met 'n #plaaskonsertjie met 'n internasionale geur!
Teken in op ons KZread kanaal en deel met jou vriende!
Gespeel deur Louis en Pellie Brink van die Hardeveld Boereorkes.
00:00 - Introu
00:01 - My Vader was 'n Musikant (Der Fröhliche Wanderer)
01:05 - Katyusha
02:27 - Lichtrnzteiner/Rosamunde/Schöne Maid

Пікірлер: 9

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817Ай бұрын

    Geniet die musiek nevermind die glase dit kan vervang word maar ons boetemusiek moenie uitstref nie...hou soo aan manne ons geniet dit baie eks al 81 en steeds daai huppel in die stap ..lekker boersedans in die skuut met meel op die sement vloer...laat waai❤❤

  • @jannel9228
    @jannel92289 ай бұрын

    Aangenaam

  • @pieterjansevanrensburg6223
    @pieterjansevanrensburg6223 Жыл бұрын

    Die konsertjie is hopeloos te kort! Maar vrek mooi! Dankie.🙏🙏🙏

  • @jeffbland3635
    @jeffbland3635 Жыл бұрын

    SO LEKKER VAN AUSTRALIA AF EN ENGELS MAN MAAR EK HOU JULLE MUSIEK BAAI LIEF

  • @andrewwilson6036
    @andrewwilson6036 Жыл бұрын

    Baie Lekkerrrr

  • @naamafrank731
    @naamafrank731 Жыл бұрын

    Please can you do Country Konsertjie with Country Roads and Achy Breaky Heart?

  • @zaleeu
    @zaleeu Жыл бұрын

    Mooi musiek. Maar angsbevange sit ek en kyk na daai glase wat op die tafel staan en dans. As dit nou af val is daar mos groot skade.

  • @louisbrink9554

    @louisbrink9554

    Жыл бұрын

    Dan lek ons maar die vloer af!!😊

  • @zaleeu

    @zaleeu

    Жыл бұрын

    @@louisbrink9554 😁😁🤣Hahaha.

Келесі