Amarok saam André

Автокөліктер мен көлік құралдары

André vertel meer van die Amarok, terwyl hy om 'n 4x4 baan ry.
En jy het gedink AMAROK was VW se eerste bakkie, dink weer en gaan kyk op die links: en.wikipedia.org/wiki/Volkswag...
• Video

Пікірлер: 2

  • @johndaniels2685
    @johndaniels2685 Жыл бұрын

    Dankie Andre vir al die 4x4 inligting en die mooi plekke wat jy ons wys van ons mooi land. Dankie ook vir die puik gebruik van ons mooi Afrikaanse taal. Geniet jou program. Hou so aan!!!

  • @michieljames737
    @michieljames7378 жыл бұрын

    Wonderlike ondervinding, baie dankie André. Ek is waarlik beïndruk deur die Amarok. VW het waarlik hulle Touareg tegnologie goed toegepas en verbeter met hierdie voertuig.

Келесі