Afrikaans Nuus | 08 Mei 2023

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus op sosiale media.

Пікірлер: 8

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 Жыл бұрын

    Daar is genoeg mediese werkers, die probleem is hulle wil nie werk nie.

  • @olsaffa7679

    @olsaffa7679

    Жыл бұрын

    ñ Groot gros is lankal die land uit want hulle was slim genoeg om te sien dat SAL, Danel, Eskom, Transnet, etc is wat met die Department Gesondheid gaan gebeur. Nou hier is SA en die wat dit nie wou glo nie kan self sien.

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 Жыл бұрын

    Die Suid Afrikaanse Raad van Verpleeging moet verantwoordelik gehou word.Verpleegsters betaal jaarliks R300/R600 om op Rol te bly en Patiente te Beskerm.SANC moet Antwoord.Shirurge gebruik onstiriele Instrumented.

  • @olsaffa7679

    @olsaffa7679

    Жыл бұрын

    Dit lyk of daar nou, behalwe vir die privaat hospitale wat die "freedom fighter politicians" wil weg maak, daar min verskil tussen ñ SA hospitaal en ñ Zim hospitaal is. Wel gedaan.

  • @loginroberts6673

    @loginroberts6673

    Жыл бұрын

    @@olsaffa7679 Privaat Hospitale is n Rip Off en Onbekostigbaar.Verpleegsters word nie goed Betaal of goed Behandel.Goverment Hospitale Verpleegsters is baie Oud en kan nie meer die massa hanteer en Jong Verpleegsters het nie genoeg Ondervinding om n Maagpyn of Koors van n Baba tot n Hartaanval te Onderskei nie.

  • @johannaslabbert6654
    @johannaslabbert6654 Жыл бұрын

    Wonder wat gaan ons prez doen as sy russiese vriende besluit om Suid Afrika aan te val. Hy sal seker goeie skuiling hê en sy lands mense sal maar moet suffer

  • @loginroberts6673

    @loginroberts6673

    Жыл бұрын

    Russiese Is Deel van Suid Afrika.Commerades in Appartheid Ere se Skuilplek.Hulle kom woon in Sandton en Constancia terwyl ons Mense Backyard Dwellers is.