Afrikaans 100 vier die eerste eeu van Afrikaans as amptelike taal.

Die 100ste bestaansjaar begin op 8 Mei 2024 en duur tot 8 Mei 2025 wanneer dit presies ’n 100 jaar sal wees sedert die taal tot amptelike taal verklaar is. Deur die loop van die 100ste bestaansjaar gaan AfriForum en ander deelnemende instellings spesiale geleenthede aanbied om by die fees in te skakel. Hou ons sosiale media dop en vier ons pragtige taal saam met ons!

Пікірлер: 9

  • @generalblack2335
    @generalblack233529 күн бұрын

    Van kombuistaal tot mooiste taal is my taal, Afrikaans! Biljoene kan Engels praat maar net n handjie vol mense aan die suidpunt van Afrika kan jou praat, o mooiste van tale, Afrikaans! My gunsteling afrikaanse woord is: driehoekiekoeliekoekie

  • @ratioxcmcsa263
    @ratioxcmcsa26329 күн бұрын

    En niemand sal dit by ons vat nie🔥🔥🇿🇦

  • @KarinHelga-zb6rn
    @KarinHelga-zb6rn29 күн бұрын

    Trapsoeitjie! (Chameleon) Baie geluk vir die 100 jare!!❤

  • @etiennecfourie777
    @etiennecfourie77728 күн бұрын

    Mooi!

  • @susankirkwood2898
    @susankirkwood289829 күн бұрын

    Rond-om-talie

  • @Ron-SA
    @Ron-SA29 күн бұрын

    "Hout kabouter. Jy's ń stouter. Jy laat jou tog so maklik vang, en raak Dan altyd vreeslik bang, jou Klein kalant." 😊❤

  • @janni3dutoit

    @janni3dutoit

    29 күн бұрын

    Pinocio❤

  • @Ron-SA

    @Ron-SA

    28 күн бұрын

    @@janni3dutoit yes 🥰

  • @janni3dutoit
    @janni3dutoit29 күн бұрын

    So 100 jaar amptelik, 150 jaar terug gestug, 175 jaar in koerante, 210 jaar in onderwys en seker 275 jaar lank al gepraat?