AF- Max Part 2

Ойын-сауық

AF is ‘n ‘Skok’ realiteitsprogram wat vier mans se waagtoertjies en soms roekelose uitdagings volg.
MalNico, Droos, Henkie Boom Boom en die Dunman is die vier mans van AF.
Deel van hulle kaskenades sluit pepersproei in en hulle bewys dat al wat jy nodig het vir ‘n puik partytjie toertjie is ‘n blikkie bier, ‘n sigaretaansteker en ‘n gewillige deelnemer.

Пікірлер

    Келесі