27 Junie 2024 | Vox Weervoorspelling

🌫️ 'n MISTIGE oggend langs die suidelike kus en aangrensende binneland asook oor die Hoëveld en rondom die platorand in KwaZulu-Natal met RYP op plekke oor die sentrale binneland.
🌧️ Bewolkte weer met enkele LIGTE reënbuie oor noord-oostelike SA
🥵BERGWIND toestande sal WARMWEER na die weste bring.
⚠️ OOSWEER sal die kus van Namibië opwarm en hierdie Donderdag weer SANDSTORMS veroorsaak.
⚠️GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens nie ⚠️
🔥BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS: 🔥
Uiters hoë brandgevaartoestande word verwag oor die Richtersveld, Nama Khoi, Kamiesberg munisipaliteite van die Noord-Kaap.
#voxweather #bergwinde #reënbuie #oosweer

Пікірлер: 7

  • @rishirampersad6464
    @rishirampersad646419 күн бұрын

    Thank you for the weather God bless you

  • @JV-ow5kg
    @JV-ow5kg19 күн бұрын

    WOW Jy lyk PRAGTIG! !!!

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter683519 күн бұрын

    Baie dankie Michelle uitstekend aangebied. Seenwense vir julle

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed19 күн бұрын

    Dankie julle.

  • @brynlowe2408
    @brynlowe240818 күн бұрын

    Lekker winter weer . Dankie.

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg19 күн бұрын

    Pragtige aflewering 👌✨ Nie net "weer" nie, maar alle "omringende situasies" agv die weer ook 🤔👍 SKITTERENDE werk 💯✨ Baie dankie Vox Span ! Wereldbeste 🏆🎖 Mooi aand vir julle ✨

  • @alpour7281
    @alpour728119 күн бұрын

    I wish I could understand what you saying , either way you are beautiful ❤️❤️❤️